Wat Gaan Aan Podcast

Wat Gaan Aan?

Het jy al ooit jouself afgevra: Wat gaan aan? Dalk het jy dit net in jou kop geverbaliseer. Of saggies vir jouself in die stort gefluister?

About the show

Het jy al ooit jouself afgevra: Wat gaan aan? Dalk het jy dit net in jou kop geverbaliseer. Of saggies vir jouself in die stort gefluister. Of dit net aan jou twee katte gestel terwyl hulle diep in jou oë kyk. Die wêreld is mal en ek love dit. Meestal... Everything is a choice, en mense maak besluite om betekenis en waarde aan hulle lewe te heg. Partykeer maak dit sin. Partykeer nie. Join my waar ek met die einstes praat wat probeer sin gee aan die lewe.

Meet your host

Wilhelm van der Walt Podcast

Wilhelm van der Walt

Jy ken hom as bekroonde akteur en veteraan van meer as 40 teaterproduksies, ‘n gereelde treffer by kunstefeeste, en in rolle in verskeie gewilde TV-reekse. Maar dis...