Het jy al ooit jouself afgevra: Wat gaan aan? Dalk het jy dit net in jou kop geverbaliseer. Of saggies vir jouself in die stort gefluister?
Meet the Voice
Jy ken hom as bekroonde akteur en veteraan van meer as 40 teaterproduksies, ‘n gereelde treffer by kunstefeeste, en in rolle in verskeie gewilde TV-reekse. Maar dis nie genoeg vir Wilhelm van der Walt nie. Nee, hierdie boorling van Bloemfontein wil hê jy moet hom ook ken as podcast aanbieder. In ‘Wat gaan aan? met Willa’ praat hy met mense met wie jy ook wil praat, sonder dat jy dit eens weet.
Het jy al ooit jouself afgevra: Wat gaan aan? Dalk het jy dit net in jou kop geverbaliseer. Of saggies vir jouself in die stort gefluister?